Grethe Fox on her grandmother Sannie Uys
12th August 2006 by André S Clements
Sannie Uys
Sannie Uys is gebore op die plaas KADIE aan die Breerivier, maar het grootgeword op die plaas Bontebokskloof aan die voet van die Langeberge in die distrik Swellendam. Sy het skoolgegaan aan die Hoer Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, waar sy ook musiek bestudeer het.
In 1908 trou sy met die legendariese Springbok Japie Krige. Sy [...]
Leave a comment »
Filed in
Arts and Culture, Community

